Shit sorry boet! Ek kan net indink hoe moeilik dit is... Ek sien nie uit na die dag wat dit my beurt is nie. Ons vind die selfde hier, al het ons goeie vriende al gemaak die laaste ruk het ek en my vrou nog nie 'n "date night" gehad in seker 1.5 jaar nie. Almal is te besig vir 3 kinders en na...