Was net die intake valves, R5000 en daai X sal vir altyd loop. Die 450X is n Legend bike. Hoeveel keer Baja gewen en loop soos n trein ! Myne het SS valves gehad en ek het nie eendag se issues gehad nie. Selfs n KTM500 gaan jy iets moet spandeer uit die boks uit, groter tank, beter seat...