Ek het ligte sweiswerk gedoen aan die sub-frame, negatiewe pool drade afehaal, na die sweiswerk drade weer gekoppel. Toe ek wegtrek, kom my ABS lig aan. Kry dit nie dood nie. Het altwee pole se koppe losgmaak en vir 'n dag gelos. ABS is af maar na so twee keer se rem, kom die flippen lig terug...