Ek is opsoek na 'n Ktm 950/990 screen.Die tipe "courbon fibre" wat Tornado verkoop het,met die buig in die screen.
Of as iemand iets soortgelyk het sal ek bly wees.
as iemand 'n volledige stel panele soek vir 'n 950 kan hy my inbox
dit is die grys kleur en is in 'n perfete toestand,die stel is volledig.
inbox my en ek kan die foto's vir jou e-pos