Hallo mede-honde
Eks opsoek na riding gear vir my 2 x dogters, 6 & 7 jaar oud.
Helmet, baadjie, handskoene
My girls is nie jou tipiese china/jap "small" nie maar stewige boere-girls en dra normaal weg kinder klere in die 8 - 10 jarige ouderdoms groep
Enige hulp sal wardeer word
spam my met...