Gideon. Dankie vir die roete. EK gaan dit in Desember doen met die gesin & 4x4. DIe tiger sal hierdie vakansie rus. Dis hardseer maar ek het my beurt gehad die jaar met 4000 km trip en die Tiger het geen problem gegee nie. Hoop ons ry binnekort weer n slag saam.