Gesigs uitdruking op die foto spreek boekdele, 🤣
Om saam met daai "sadis" wat heeltyd smile as of alles 'n walk in the park is te ry is nie grapies nie,,,, ek sal maar eerder net hier agter my laptop sit en die rit beloer as om saam met hom te gaan ry, ek dink dit is veiliger en minder...