Goeie dag,
Dis nou wel die beste deel van 3 jaar later maar ek het sopas nou eers op hiérdie verhaal afgekom siende dat ek oor so 5 weke gou deur die Swartbergpas gaan ry en bietjie "navorsing" gesoek het.
Ek moet dit vir jou gee dat jy die storie baie "entertaining" vertel het en ek het lekker...