Jip, die Aventure het sommer baie mooi daar uit die Bosveld koers gekry Centurion toe. Dankie Jeandre, ek hoop om die ou bokooi vir lank te kan ry! Chris, ek sal jou kom wys, lekker om weer die boxer engine op die warm teer te hoor dreun. Sal die naweek iewers n grondpad gaan soek!