Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. tau

    Rule(s) for overtaking an 'ahead' rider on dirt roads

    Ek het al saam met all kinds gery, maar iemand wat ander voertuie of bikes verbygaan en hulle met klippe gooi vertel my baie so so persoon se menslikheid. Ek gaan baie mense verby en probeer om deur die ou se stof te kom en dat hy my darem sien voor jy verby hom blitz. Dan hou ek ook aan die...
  2. tau

    Attack of the clones

    Question Does all these Chinese bikes have to pass some SANS/SABS/ISO testing like the Japanese bikes? I know Yamaha,Kawasaki and Honda do not bring in many of their smaller bikes as they are required to provide units for safety testing.
  3. tau

    Yamaha T7 - No longer a Concept

    Nee ek was nog so vol Takbok tee van die vorige aand ek het eers by Mount cedar geskrik.
  4. tau

    Yamaha T7 - No longer a Concept

    Iewers gaan ek my gat sien van ABS vergeet. Gister oggedn ry ek en Dantjie Breekbeen by Oasis weg so langs mekaar soos boude. Niks ernstig by die T aansluiting net anderkant die lemoen bome toe ek die rem trap en momentum te verander toe maak hy net so Grrrrrrrr grrrrrrrr grrrrrrr
  5. tau

    KTM 790 Adventure vs Kove 800X Pro vs Yamaha Ténéré 700, an MCN Review

    Ek voel aangeval en seergemaak. Ek gaan maar verder wag in my garage vir parte
  6. tau

    Suspension: Xplor Pro gen 1 vs gen 2

    ja nou onthou dit, ek mis my nier so bye the by
  7. tau

    Suspension: Xplor Pro gen 1 vs gen 2

    wag wag wag, die man wat heeldag sy opinie lewer oor die T7 se suspensie wil nou 'n hele nuwe pogostick vir sy KTM koop vir 700 euro?
  8. tau

    Yamaha T7 - No longer a Concept

    EK het nog net die groot KTM 1290 gery met so ding op. EK dink nie die T7 het genoeg krag om een te regverdig nie.
  9. tau

    Yamaha T7 - No longer a Concept

    Nee behalwe gewig is die ou AT baie swaarder op brandstof, sy pens sleep op die grond en hy ry nie sand soos 'n T7 nie. EK het al 'n 750 Twin gery in bietjie sandtjies en dit was nie maklik nie. My liefde vir die AT (2017 onwards) en T7 is juis hulle Fuel injection. Hulle stall bitter...
  10. tau

    Yamaha T7 - No longer a Concept

    Jip!!! I do not consider myself an expert, but I have ridden a couple of routes @Xpat shared with us so he can say if these are soft bushveld highways. Anyway as I always mention, it is an adventure bike not a rallye bike. As Oom 2smoke mentions you net to reach the end in one piece, bike and...
  11. tau

    Yamaha T7 - No longer a Concept

    Nee jy sal 'n donnerse fikse en goeie ryer moet wees om die Simpson onder 14 ure te kruis solo met 'n ou standaard twin. Met 'n nuwe AT verseker. Die T7 doen dit net baie makliker. Hoekom so vinnig? Hoe langer jy neem hoe meer water en kos moet jy saamvat. 9 liter water mag jy nie aanvat...
  12. tau

    Yamaha T7 - No longer a Concept

    Nee ek probeer sê jy stir. Ek beweer nie die bike is goed nie ek plaas bewyse met 'n video groot verskil. Daai video waar ons teen die park en reservate se grensdrade ry is alles behalwe bushveld highway. Dit is whoops en duine vir kilometers op kilometers in 40 grade so ek weet nie wat jy...
  13. tau

    Dunlop D 606 or Pirelli MT 21?

    I love the feel of the E13, but mine cracked very badly. I ran Mt21's in Autralia as a last resort because during covid tyres was an issue. I ended up doing 15 000km on two MT21's with zero puncture. I have replaced my E13 with a Mt21 and had it balanced!!!!!! Makes a huge difference and I...
  14. tau

    Yamaha T7 - No longer a Concept

    My race bikes get different springs and valving. An adventure bike is not a race bike. No gaan Dirtwarp weer gil “Yes but you did that with no luggage” Ek het al 25 liter petrol, 12 liter water en all my gear gedra en die Simpson oorkruis op die Frenchmans line. Ek het nou nie videos...
  15. tau

    Yamaha T7 - No longer a Concept

    😂😂😂😂
  16. tau

    Yamaha T7 - No longer a Concept

    I weight 113kg I turned the knob all the way in on the rear. I haven never touched the front. But I ride like a girl. you can watch from 21;00 how she handles
  17. tau

    Yamaha T7 - No longer a Concept

    Ja nee my T7 is ook vrek vervelig. Ding start en ry net.
  18. tau

    Mitas XT + Millage?

    My favorite tyre. I did about 5500km on my T7 on one and fitted another. I love the feel and puncture resistance. The old E-09 was a monster to change without a tyre machine or something heavy to break the bead. The E-12 / XT+ is a little softer.
  19. tau

    Motocross dying out ?

    EK is baie lief vir Clint en sy bikes is spotless. So as sy vriend kon ek nie vir hom jok nie. Kyk daai bike vertoon bitte rmooi en hy klink mooi, maar nee vrek aan af skakelaar ook bekend as die throttle werk nie vir my nie.
  20. tau

    Motocross dying out ?

    Dit is my ding daai.
Top