Gool ek nou of raak vandag se GPS n softie?
Die zumo en TomTom riders lyk vir my te hoekerig en flashy.
Selfs die nuwe Montana 700 reeks sien ek het issues hier en daar.
Ek soek nou hoog en laag na n Montana 600, want dis byna al wat hou.
Ek's n roes op n GPS: 2 x etrex, 2 x gpsmap60's nou...