Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. JACOVV

    CRADOCK HIER KOM ONS

    Baie dankie julle. Ek het nou lekker saamgery.
  2. JACOVV

    Journey to GS Trophy 2024 - Namibia

    Dankie vd deel. Ek het dit baie geniet.
  3. JACOVV

    Tjops in the Karoo

    Ek het baie lekker saam gery. Baie dankie vd deel en voorspoed vir 2024.
  4. JACOVV

    Journey to GS Trophy 2024 - Namibia

    Following - thanks for sharing.
  5. JACOVV

    Where has your bike taken you today?

    Scenery
  6. JACOVV

    Where has your bike taken you today?

    Koffie tyd....
  7. JACOVV

    Where has your bike taken you today?

    En nog van 'n lekker dag in die saal.....
  8. JACOVV

    Where has your bike taken you today?

    Oppad Hogsback toe
  9. JACOVV

    The Traveling Tortoise - Full Time Living On The Road!!

    Thank you for sharing. I'm following you on YouTube. Safe travels and looking forward to your journey.
  10. JACOVV

    Noneking and Dwerg’s reunion ride.

    Lekker saamgery. Dankie vd deel. (y)
  11. JACOVV

    Noneking and Dwerg’s reunion ride.

    Cradock in die verte :cool:
  12. JACOVV

    Tankwa here we come - oh no - it's washed away...

    Lekker saamgery - dankie.
  13. JACOVV

    Noneking and Dwerg’s reunion ride.

    Lekker oornag plek. Kan nie wag vd res vd RR nie.
  14. JACOVV

    Noneking and Dwerg’s reunion ride.

    Beslis.
  15. JACOVV

    Oukloof voor Krismis

    Gesels se jy - nee my maat - daardie man begin aan die begin vd woordeboek en hy eindig by die laaste woord. Daarna kom die telefoongids aan die beurt. :ROFLMAO::ROFLMAO: Dit gese - dit is goeie mense. Tyd dat ek weer daar moet gaan inloer.
  16. JACOVV

    Oukloof voor Krismis

    Kruisrivier is 'n mooi plek. Het al daar gekamp. Weet nie of dieselfde mense nog daar is nie. Die man (baas vd plaas) het destyds in die VSA gaan werk vir 'n tyd. Dink hul kinders het nou oorgevat. Nie 100% seker nie. Dankie vd kiekies Chris. Kamp en bike ry gaan hand aan hand en dis lekker.
  17. JACOVV

    Noneking and Dwerg’s reunion ride.

    Ek ry ook lekker saam. Wat 'n voorreg om saam met jou broer te kan ry. Kan nie wag vd res nie.
  18. JACOVV

    The BAD ADVICE thread

    Ask me - I have the T-shirt, but on a gravel road once - As jy dom is...... :ROFLMAO:
  19. JACOVV

    Oukloof voor Krismis

    Lekker gelees en die kiekies is mooi. Dankie vd deel. Jou woorde spreek meer as die kiekies.
  20. JACOVV

    BIKE IS CUTTING OUT

    Thanks all.
Top