Tyrefix en Fugit werk nie saam nie. Hulle bind met mekaar en vorm 'n groot wollerige drol in die tube. Sal jou miskien tot by die naaste dorp kry, maar dan moet jy die tube weggooi. Ons het vir baie jare plastic bikes in die trustgebied by ons gery in sekelbosveld. Sonder Fugit sal jy nie een ry...