Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. GeelKameel

    MotoMarshall op CTCT 2024 - 'n Dag se lekker werk

    Vroeg Sondagoggend, voor sonop, het 32 van ons (die MotoMarshalls van die Kaapse BMW motorfietsklub) weer ingeval vir diens by die CTCT (Cape Town Cycle Tour). My sektor was weer rondom Simonstad, waar ek eers vir Just Nuisance hallo gesê het. Teen dagbreek het die wiele begin rol met, met...
  2. GeelKameel

    Two very interesting reads on the 1150GS. . .

    An interesting read on first-time owner of a 1150GS. . . He bought his GS in 2023 https://www.ukgser.com/community/threads/my-1150gs-new-to-me-today-with-a-couple-of-photos.341808/ Kommentaar #14 is nogal baie waar: Sometimes flat twins take time to bond with but it sounds like you're already...
  3. GeelKameel

    'n Draai in die Klein Karoo - terug Kaaptoe

    'n Draai in die Klein Karoo - terug Kaaptoe Vroegoggend het ons in die pad geval. Wat lekker was is dat ons nie 'n vertrektyd afgespreek het nie. Iewers ná sonop was ons beide wakker en besluit om koffie te maak. Toe die paar beskuite gedaan was, het ons besef/besluit hier is niks verder te...
  4. GeelKameel

    'n Draai in die Klein Karoo

    'n Vinnige trippie is goed vir jou siel, veral as jy min (of geen) tyd aan beplanning gespandeer het nie. Skoonseun was met sy motorfiets in die Kaap vir besigheid en hy moes terug na PE. Ons het besluit ons maak 'n toer van die terugry - ons toer saam tot halfpad, slaap oor, dan gaan hy verder...
  5. GeelKameel

    Wanted Sena 10S helmet unit

    I need a Sena 10S helmet unit to replace mine which was accidentally destroyed. Mounting, microphone and speakers not needed, but may be useful.
  6. GeelKameel

    Wanted Sena 10S unit

    I need a Sena 10S unit to replace mine which was accidentally destroyed. PM me if you have a Sena 10S available.
  7. GeelKameel

    Krakies - wat kan mens daaraan doen?

    Die twee kleiner instrumentvensters op my GSA het begin om krakies te vorm, en dit raak erger. Ek glo dit is "stress cracks" (ook genoem "Crazing") in die polikarbonaat (Plexiglass). Op die foto lyk dit erger as normaal agv die son se weerkaatsing, maar normaalweg is dit steeds sigbaar en baie...
  8. GeelKameel

    Nuwe selfoon en Headset comms sukkel om te pair

    Ek gebruik jare lank al die Sena 10S stelsel. Die afgelope maand het ek 'n nuwe selfoon gekry en het baie gesukkel om dit met die Sena te pair. Die foon pair maklik met allerhande ander goed, maar wou die Sena eenvoudig nie raaksien nie. Vanoggend het ek die Sena 10S ge-factory reset en daar...
  9. GeelKameel

    Sold BMW 1150GSA seat & rear frame

    BMW 1150GSA seat plus rear support frame for sale Very good condition R1500
  10. GeelKameel

    Soms wonder ek oor 'n vakuum in my kop

    Ek ry al jare motorfiets en doen die basiese herstelwerk soos en wanneer iets breek. Maar dienste en enjin-werk laat ek oor aan Alf, wat al sedert 2007 my go-to kundige is. My GSA loop die laaste tyd biki ongelyk en dit is nog 2000km voor sy volgende diens (op 180000 km) Ek het besluit om 'n...
  11. GeelKameel

    Tragiese fratsongeluk

    Saterdagoggend op die pad tussen Ashton en Swellendam was daar 'n tragiese motorfietsongeluk. Blykbaar het 'n tarentaal die motorfietsbestuurder vol in die gesig getref. Hy het die slag en die val as gevolg daarvan nie oorleef nie. Sy passasier het anderkant die armco reling geval. Sy is...
  12. GeelKameel

    Goudgeel Tankwa

    Goudgeel Tankwa Agtuur die oggend het ons in die pad geval na die Tankwa. Die roete was af by Gannagapas, via die ou Africa Burn terrein en Tented Camp na die Oudebaaskraaldam. Vroegoggend af by die Gannagapas. Die immerbekende uitkykpunt En verder af Heel onder het die...
  13. GeelKameel

    Tankwa toe via die Rantepad

    Tankwa toe via die Rantepad Sedert ek gehoor het van die Rantepad tussen Sutherland en Fraserburg, wou ek hom gaan ry. Gereeld moes ek dit uitstel, eers was dit Covid en later allerlei ander dinge. Vroegjaar het ons besluit op Augustus’22, nou of nooit. So het ons vanuit Weskaap en die...
  14. GeelKameel

    Wat is 'n goeie pad van Fraserburg na Middelpos

    Ons beplan 'n roete wat insluit Fraserburg na Middelpos en Gannaga. Van Fraserburg af is daar 'n paar paaie na Middelpos.... Sien kaart hier onder Is enige spesifieke een van die drie op die kaart aan te beveel? Of is enige van hulle gesluit dat mens daar nie kan ry nie?
  15. GeelKameel

    Om n nat helmet droog te kry

    My helmet was buite by die mfiets en die hele binnekant het nat gereën. Met geen son beskikbaar om dit droog te bak, het iemand hier my die idee gegee om die helmet bo-op die kantoor se barista masjien neer te sit. Twee ure later was die helmet droog, en 'n grapjas hier het ook sy bydrae gelewer...
  16. GeelKameel

    Kaaptoe via Tradouwpas

    Laasweek het ek Kaaptoe gery vanaf Vleesbaai. Die kortste pad is N2, maar dit is maar vervelig so teerpadlangs, toe ry ek 'n ompad via Tradouwpas en R62. Dit was my eerste langafstand trippie met die GeelKameel ii (GS) en ek verkies om nie grondpaaie met hom te ry nie. My GSA is die...
  17. GeelKameel

    Looking for GSA Twinspark sparkplug cover

    Iewers het hierdie dekseltjie verlore geraak. Ek sal baie bly wees indien iemand so-iets het vir my! 2004 1150 GSA Twinspark
  18. GeelKameel

    'n Draai deur die Groot Visrivier Natuur Reservaat

    Op pad terug van Somerset-Oos na PE het ons ‘n draai gery deur die Groot Visrivier Natuur Reservaat. Tussen Adelaide en Fort Beaufort is die afdraai na die plaas waar ek grootgeword het. Ons het besluit om op pad daar ‘n draai te maak. By die Gardnersdrift afdraai op die bekende grondpad...
  19. GeelKameel

    Grasgroen OosKaap

    Ons het heeljaar daarna uitgesien om gedurende Desember ‘n paar-dae-toer te doen in die OosKaap. Uiteindelik was dit net twee dae, maar met die onlangse reen het dit ‘n buitengewone trippie geword. Behalwe dat die paaie wat ons gery het besonder lekker was, was die veld so groen soos wat ek dit...
  20. GeelKameel

    Zumo 395 ---- wie het raad?

    Ek het 'n T4A kaart op my laptop en ook in my Zumo395. Ek maak 'n roete op die laptop en stuur dit na die Zumo.     Laptop se^ "Data successfully sent" Wanneer ek die Zumo aanskakel, vra hy "New routes found. Import to trip planner?"   Ek kies Yes en dan Select all   Sodra dit lyk asof als reg...
Top