Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. B

    2009 Truimph Tiger 1050

    Ek praat onder korreksie - Hierdie bike trade vir ongeveer R75K en dan het jy nog al die ekstras.
  2. B

    2009 Truimph Tiger 1050

    Ok, ek het self uitgevind. If all else fail - rtfm! Ek het jou geantwoord LWR.
  3. B

    2009 Truimph Tiger 1050

    Sorry, ek is nie 'n gereelde forum-ganger nie. SQ: Na wat toe gaan die PM, my epos-adres?
  4. B

    2009 Truimph Tiger 1050

    Huidige eienaar van die Tiger 1050. Gekoop met 2400km op die klok. Kilometers afgelê, is op lang trips gedoen. Bike is nie vir daaglikse vervoer gebruik nie. Langste stuk grondpad was Muisbosskerm toe by Lambertsbaai. Goeie fiets. Ek verkoop vir die prys want ek stel belang in 'n pad-toerfiets...
  5. B

    Triumph 1050 Allroad

    Dankie vir raad. Daai groen monster het natuurlik sy eie "crash bars + bash plate" (custom job?) op met lekker tyres.
  6. B

    Triumph 1050 Allroad

    Ek het onlangs vir my 'n Tiger 1050 gekoop. Goeie padfiets behalwe vir agter skokbreker. Galop gemaklik op 180-200 op teer en jy kan nog rond-kyk as verkeer dit toelaat. Bietjie dicy in draaie agv skokbreker. Kan goeie grondpaaie ry maar gaan beslis nie klip of sand hanteer nie. Myne het "crash...
  7. B

    Ducati Multistrada 1200 - SA Prices

    Ja, ja. Yamaha, BMW, Suzuki, KTM - alle bikes is goed, mooi en lekker. Die een wat jyself ry is natuurlik die beste!
  8. B

    Ducati Multistrada 1200 - SA Prices

    In nuwe BikeSA en op Ducati SA webblad R149,500 vir standaard en R170,000 vir "S" met 2 modelle. Simon Fourie se woorde: "Which in any language, whether Multistrada, GS, Caponord or V-storm means it is a so-so offroader but an excellent road bike." Eerste gedeelte van sy sin, verwys waarskynlik...
Top