Okay af na R70 000
Sal van so middel volgende week op bumtree ens adverteer indien daar nie enige honde is
wat eerste belangstel nie.
Die bike makeer rerig niks hy loop soos 'n droom, sy moet net ongelukkig gaan voor ek geskei word voor die troue :peepwall:
Hey Mr. D
Geen probleem stuur my 'n PM en ons kan verder reel. Die bike is in 'n baie goeie kondisie, hys nie meer nuut nie, maar goed opgepas en lyk rerig nog baie goed
Hi all, have a 2004 Yamaha TW200
7016km and in a very good condition, new front tyre & DIY crash bars. Air age exhaust. Road worthy with all papers in place.
R15000
Drop me a PM or phone zero 8 three, triple 5 six 470
Dankie mense, sorry ek nou eers reply was bietjie sonder internet gewees..
Sorry Dan wil nie rerig parte verkoop nie, as die bike nie verkoop soos hy is nie hou ek hom eerder.
Steeds beskikbaar :mwink:
NOW R74 000 R70 000 !!!!! :'( She has to go...
33 153km Full service history, please ignore the service reminder last service done about 500km ago. I fitted new battery so the reason for the reminder.
Extras:
SW Motech crashbars
Bashplate
Handlebar risers
Leo Vince pipe (also got standard...