My outjie besluit toe mos om nie n fnok te start as hy koud is . As hy warm is dan start hy een trap. Vanoggend besluit ek met al die reen kan ek niks doen buite. Check die 400 se valve clearances. Jip , inlets was baie los. Bietjie gestel , nou loop hy weer soos n maid met n nuwe mop .