@Neo_za
Waar is die beste dealer om Suzuki parte te bestel?
Ek benodig die rubber parte vir die DR 350 brake caliper. Ek het die part nommers.
@sidetrack. Jammer vir die plasing op jou thread. Die kundiges is hier.
Ten opsigte van Suzuki South. Toe ons nog Koet se 250 Djebel gehad het, het...