Ek wonder of hout sal beter doen in die koue? In Antarktika het ons ook op Charka gebraai, maar hulle word so vinnig koud dat die brandewyn & coke wat saam die vleis op die rooster staan begin vries. Ons het wel gevind dit beter gaan as jy op die vlamme braai.