Hou julle panties aan girls.... Ek het nie 'n foto van my bike gehad vanoggend nie en my bike lyk PRESIES soos die een in die foto. Julle is almal baie welkom om self na die bike te kom kyk (soos enige iemand sekerlik sal voor hulle iets koop) om dit self te bevestig.
Hiermee nog 'n paar fotos...