Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Lem

    For Sale 2007 FUGLY KLR 685

    I have never met anyone as maintenance obsessed as Dutchman81. I can vouch for this bike. Went alongside it on a trip through Grootrivierpoort & Baviaans in May this year. Not a cent to be spent. No questions to ask, other than Rocco's banking details.
  2. Lem

    Looking for a Ben10 Weapon - R20k-R30k shortlist below (found one, sorted!)

    Man ja...dis maar 'n sad storie. Ek sou in Maartmaand saam met Difflock hulle gery het, maar die werk en gesin het my te veel vasgehou daai tyd en ek moes op kort kennisgewing kop uittrek. Hierdie bike is beslis die regte wapen vir Ben10, daar is net nie nou spoedig planne vir my in plek om...
  3. Lem

    R1100 G/S Anniversary - Yay or Nay??

    I give that a big YAY! The 1100 is a fantastic machine. Same gear ratios as the 1150GSA but a little lower & lighter. It's the one oilhead I still need to have owned
  4. Lem

    Looking for a Ben10 Weapon - R20k-R30k shortlist below (found one, sorted!)

    Yes Grunder Ek sif nog so deur die fotos vir die verslag, maar ek het darem tussen Woensdag verlede week en gister 'n 1700km trip met daai XT600 afgele. Dit was hemels. Ek post hom een van die dae.
  5. Lem

    Ben 10 Eco Challenge 17 - 21 Mrt 2022 - Dag 1

    Sapskraaib!
  6. Lem

    EC BASH 2022 - 13 to 15 May - Doringkloof Baviaans

    Righto...ek is ook in @Gerard , ek sal sommer vanaand of more betaal.
  7. Lem

    Wanted : XT 600e Tank Shrouds.

    hijack on... I also need a right hand side tank shroud for the XT600E
  8. Lem

    TW200 SOLD

    Hulle het iewers daai tripmeter ook bygekry. Dis baanbreker R&D waarvan ons hier praat.  :deal:
  9. Lem

    SOLD 2006 KTM 625 SXC SOLD

    Sheesh what a beaut!  :drif:
  10. Lem

    Neiu Bethesda loopie...

    Lekker verslag, my vriend. Well done! :thumleft:
  11. Lem

    FS - 2010 XT660Z - Sold

    Haboob , skep hom buurman!  :deal:
  12. Lem

    We Buy Cars 2007 BMW K1200LT 4200km ??

    those K1200LTs are so good, this one might even have 4000km more than what it's clock would allow
  13. Lem

    Looking for a Ben10 Weapon - R20k-R30k shortlist below (found one, sorted!)

    kyk...al is dit nou tot my nadeel, dis kaksnaaks  :imaposer:
  14. Lem

    Looking for a Ben10 Weapon - R20k-R30k shortlist below (found one, sorted!)

    Many thanks to all of you listening in for suggestions & leads. Thanks to you and Vulcan I have found my Ben10 weapon.  Here it is  :thumleft: Anyone know where I can find a spare right hand tank shroud for this XT600E ? The original one got destroyed by mother nature & a truck.
  15. Lem

    For Sale 2017 Moto Guzzi Audace FS R105000!!

    hy sal nogals nie te kak lyk langs jou ander een nie  :thumleft:
  16. Lem

    Looking for a Ben10 Weapon - R20k-R30k shortlist below (found one, sorted!)

    Yes Kjerels... ek dink ek het reggekom, baie dankie. Sal aan die einde van hierdie week presies weet, maar daar het danksy julle hulp n XT600E oor my pad gekom wat ek dink "the one" is. Kannie wag nie!
  17. Lem

    Looking for a Ben10 Weapon - R20k-R30k shortlist below (found one, sorted!)

    Ek was toe by daai TTR250 in die Paarl. Super lig en kosmeties in netjiese toestand vir sy ouderdom. Bo en behalwe dat die eienaar finansieel in die kak is en die prys wil opjaag weens 'n blinde telefoon aanbod van 'n ander persoon af was ek wel gou soontoe. Die bike kort minstens 'n battery...
  18. Lem

    Looking for a Ben10 Weapon - R20k-R30k shortlist below (found one, sorted!)

    ja, die eienaar het my vanoggend geskakel en vir my die geleentheid gebied om my afspraak te vervroeg. So ek gaan steeds deurry en as die bike reg is vir hom 'n billike deal voorstel.  :thumleft:
  19. Lem

    Looking for a Ben10 Weapon - R20k-R30k shortlist below (found one, sorted!)

    :laughing4: hahah nee wat stcomza dalk ag dalk klippe spat op Ben10, maar ek gaan hulle beslis nie gooi nie  :thumleft: Ek is vertroud met die Puzey STX200. Het hulle destyds gery toe hulle uitgekom het. Thruxton, die Royal Enfield handelaar was altyd die agente vir Puzey. Dit is 'n oulike...
  20. Lem

    Looking for a Ben10 Weapon - R20k-R30k shortlist below (found one, sorted!)

    Die verkoper is nou lus om my rond te fok, sopas boodskap gekry dat hy nou skielik lus is vir 'n bidding war. Ek sit skielik bietjie met 'n verbruikersweerstand oor of ek wel vanmiddag nog wil Paarl toe ry. Sal maar sien. Ek weet dit is sy bike, maar so iets los maar altyd 'n kak smaak in die mond. 
Top