Speedo terugdraai is n algemene sport in Zambesi weg. R400 en jy kies self die kilos. Kar bike boot... maak nie saak nie.
Ek self het n mooi les geleer. Het n bakkie gekoop met 186000km op. Kondisie was goed, bietjie vuil maar hy ry lekker. So jaar later wil ek hom verkoop, kry toe kwotasie by...