Hi. Het 1200GS by Hentie gekoop.
Het die site so paar maande dopgehou, - voor dit 7 jr. Harley gery - Landboubesigheid-& boer in Noord-Vrystaat.
Geniet die Gs baie op veldpaaie en oop paaie.
Wild Dogs so bietjie van 'n bedreigde spesie in Oranjeville.
Beplan so 2 weke toer Namibie toe middel...