Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. E

    Haai daar

    Of course wil ek...  anders was ek nie hier nie! Dis maar moeilik as jy nooit in jou lewe bike gery het nie en jy weet nog nie lekker waar om te kyk as jy om 'n draai gaan nie.... is flippen seer! Maar na 2 maande is jy weer ok, en jy probeer maar weer! :biggrin: Nee kyk, Boetie..... EK WIL EN...
  2. E

    Haai daar

    Haai daar, ek is heeltemal nuut! Is besig om te leer motorfiets ry, weet nog nie wat ek wil koop nie: ietsie bling-bling of ietsie bonk-bonk! MAAR: voor ek iets kan koop, moet ek eers ry! En dis waar die dinges die fan tref, of liewers ek die boom! ;) Wish me luck! :biggrin:
Top