Ek het n stel van hierdie crashbars op en al het ek hulle nog nie getoets nie, weet ek van iemand wat dit wel gedoen het.
Geen wertlike skade anders as die verf wat van die bars af gekrap was. :thumleft:
Maar ek het ook nog nie n stel gesien wat die tank ook beskerm nie.