Pom,
Het jy al verder gedink oor die Anodizing?
Ek het nou net met 'n ou gepraat, Wat Anodizing doen hier in Pta, en hy se die geneuk is die staal rivets. Apparently neuk dit iets op in die proses.
Sal mens die rivets kan uithaal, anodize, en dan weer rivet?