Het Maandag so 2uur uit PE n boot gesleep na my huis in Somerset Wes. Het 11uur die aand by die huis aangekom en gevoel die boot stoot so bietjie moeilik. Volgende oggend lyk die een wiel of hy so bietjie skeef staan. Lig die boot op en daar val die wiel sommer met hub en al net so af...