Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Duster

    No Spills: Jubilee Tour (2 - 10 May 2021)

    Ek sien nou eers die report en geniet dit baie.  Dankie vir die deel en ek haal my hoed af vir jou.....Awesome!
  2. Duster

    My "mourning ride" this morning

    Jammer oor jou vriend, dit maak mens seer en ek dink die meeste van ons het jou pyn ook al ervaar van iemand kosbaar wat onlangs weg is....Sterkte.  Jou trip laat my dink aan die gesegde wat sê:  "Soms bevind jy jouself in die middel van nêrens, maar soms is dit in die middel van nêrens wat jy...
  3. Duster

    Sutherland....in die winter..op my bike...?

    Thanks everyone.  Its so nice to share this with all, and Evansv, isn't it all part of the adventure?  Although the trip was inspired with Sutherland the main topic, it is where we spend the least time browsing because of the break down taking too much time.  But this gives us the opportunity to...
  4. Duster

    Sutherland....in die winter..op my bike...?

    Dis Dirkie en Rosie Visser. Ken jy hulle dalk of onthou jy hulle?
  5. Duster

    Where ...? To Hoedspruit...? Why there ...?

    Lekker Ian, ek like...... :sip:
  6. Duster

    Sutherland....in die winter..op my bike...?

    https://www.youtube.com/watch?v=RT6AGlplOs0 Daarshy nou.... hoop julle kan dit oopmaak.
  7. Duster

    Sutherland....in die winter..op my bike...?

    Richard het vir ons 'n pragtige video gemaak wat die hele trip saamvat.  Ek is dom met die plasing daarvan, maar julle kan dit gerus op You Tube gaan kyk, ek dink dis besonders. Soek op You Tube "Sutherland 2021" en kies die een wat sê dis Richard Matchett...dis die een met die lang brug met...
  8. Duster

    Sutherland....in die winter..op my bike...?

    Ek en Richard is lief vir die lang afstand ryery, het so ruk terug op 'n Saterdag van Johannesburg af Kaapstad toe gery en die Sondag terug.  Dit vat nogal aan 'n mens... Dankie vir die saamkuier...
  9. Duster

    Sutherland....in die winter..op my bike...?

    Ek Ken nou nie die mense self nie, maar dis Dirosie Lodge op die plaas Buffelshoek.
  10. Duster

    Sutherland....in die winter..op my bike...?

    Plesier julke, altyd lekker om 'n besonderse roete te deel met ander. Wens net ek kon meer sulke trippe doen. Altyd lus vir nog.....
  11. Duster

    Sutherland....in die winter..op my bike...?

    En so groet ons, die 3 wyse manne met die grys baarde, soos my seun ons noem.  Van die soort gaan daar nog hopelik baie kom.... Ek sal probeer om die drone videos op te sit as Richard klaar is met dit...dis awesome. Dankie vir die saam kuier en lees, dis lekker om dit met julle te deel...
  12. Duster

    Sutherland....in die winter..op my bike...?

    Ons het op Kroonstad weer volgemaak en koffie gevat en toe deurgedruk tot by Menlyn waar ons gegroet het en elkeen sy eie paadjie huistoe geneem het.  Te  gou ,te min, nog tyd nodig, nog plekke om te sien, nog bike om te ry....flits deur my gedagtes terwyl ek vir oulaas volmaak en die laaste...
  13. Duster

    Sutherland....in die winter..op my bike...?

    Sondag oggend, 20 Junie 2021, 06:45 het heeltemal te vinnig gekom, maar so gaan die lewe mos aan...wag nie vir jou nie...more moet ons weer werk, geld maak en spaar vir ons volgende trip.... :laughing4: Ons fietse het die koudste van ons hele trip gewys, 0 grade vir die eerste 120km tot by Van...
  14. Duster

    Sutherland....in die winter..op my bike...?

    Van Loxton was dit teerpad tot op De Aar waar ons op die miltêre basis oornag het.  Ek het 6 jaar daar gewoon terwyl ek instrukteur by die Ammuniseskool was en het steeds verbintenis met die weermag, al is ek 21 jaar uit die mag uit.  Ons het besluit om vanaand te braai, en aangesien ons in die...
  15. Duster

    Sutherland....in die winter..op my bike...?

    Ek het vir Mossie met 'n seer hart gegroet, want ons is al bitter lank pelle, maar terwyl ons wens was om in die middel van die winter met ons bikes op Sutherland te wees, was ons ten minste in die middel van die winter op 'n bike in Sutherland.....en dit was toe nie so koud nie, want ons was...
  16. Duster

    Sutherland....in die winter..op my bike...?

    :imaposer:laat my lekker lag....Darem nie....Dit was toe nie so koud gewees nie, ons het gelukkig of ongelukkig, die week gekies wat dit bietjie warmer was. :ricky:
  17. Duster

    Sutherland....in die winter..op my bike...?

    Daai aand sê Mossie hy het met sy dogter gereël om hom te kom haal uit die Kaap uit en as ons hom net tot op Laingsburg kan kry, dan is hy ok.  Ons besluit toe om dan so te maak en dan van Laingsburg hoofpad te ry tot op Britstown en dan daar af te draai De Aar toe. Volgende oggend lê ons nog...
  18. Duster

    Sutherland....in die winter..op my bike...?

    Ek het voor ons gastehuis gestop en sien nie vir Richard nie.  Ons wag 'n rukkie en bel hom.  Hy het 4km buite die dorp gaan staan sonder brandstof, maar het gelukkig 'n bladder met 4,5 liter petrol wat hy eintlik vir my saamry, hy is nou by ons.  Intussen het ek ons bespreking by die eetplek...
  19. Duster

    Sutherland....in die winter..op my bike...?

    Gelukkig ry die fiets tot in Laingsburg waar 'n werktuigkundige ons help om al die los draadjies weer te soldeer en uiteindelik is ons reg om te ry, maar net buite Laingsburg sny die fiets weer uit.  Duidelik is die probleem nie by die draadjies nie.  Stoot, free, ry tot terug by die mechanic...
  20. Duster

    Sutherland....in die winter..op my bike...?

    Net na Kobus se Gat draai ons regs op die Matjiesrivier pad wat eers teer is en dan grond word.  Dit is die mooiste omgewing en loop deur pragtige plase tot agter Calitzdorp dam en kom dan in Calitzdorp uit.  Van daar teer tot by die Seweweekspoort pad waar ons weer afdraai om uiteindelik in...
Top