Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. dual

    Overberg

    Gister laat oggend so draai deur die mooie Overberg gaan ry, net so lekker rustige uitry, soms tot 40 km/h en net asem gehaal Ons is bederf met mooi hier by ons
  2. dual

    Swartbergpas

    Met GoPro van Prince Albert na Oudtshoorn se kant
  3. dual

    3 Dag bike trip

    3 Dae, 1 050 km Hermanus na Prince Albert oor Rooibergpas, Swartbergpas Oorslaap, en weer Swartbergpas, Robinsonpas na Stilbaai Oorslaap en huistoe Ongelooflike trip en fantasties gewees Sovêr my lekkerste trip nog dink ek Was laas in 1975 by Kango grotte gewees, sommer dit ook ingewerk Laat die...
  4. dual

    Swartbergpas

    Ry môre oggend vroeg Swartbergpas toe, iets om voor uit te kyk? Slaap oor Prince Albert, Woensdag terug oor pas en slaap Stilbaai Donderdag kort trip huistoe
  5. dual

    Oggend 95 km exploring

    Lekker oggend uit, vars skoon lug, grondpaaie gaan inspekteur na strom skade, nog baie werk voor alles weer normaal sal wees Die Overberg bied darem baie so naby aan die huis Dis lekker om te lewe, ja dit is Die BMW is maar net die regte rusbank op twee wiele vir die grondpaaie hier Laat die...
  6. dual

    Standaard vs Adventure

    Die verskil tussen standaard model vs Adventure model op bv BMW, AT, ens?? My rystyl is van so aard dat die standaard pakket genoeg is, wat bied adventure pakket meer, lyk my meer brandstof, wat meer gewig beteken Die swaarder fietse is moeiliker om te hanteer in meer tegniese ritte Behalwe vir...
  7. dual

    Seweweekspoort

    Gou die naweek weggebreek Seweweekspoort toe Maande terug al beplan en bepreek en elke keer uitgestel oor die slegte weer die jaar i die Kaap Die naweek was die laaste kans Klomp fotos wat storie behoort te vertel
  8. dual

    Overberg storm damage

    We had a lot of infrastructure damage in the Overberg (Overstrand) with all the past storms Hemel & Aarde rd three spots road halved Hemel & Aarde rd opened last week with stop & go's Access bridge to Camphill sides washed away, still ongoing work in the eare One section where road...
  9. dual

    Vinnige oggend trip

    Moes gou Kaapstad toe, sommer die fiets gevat en so half 'n trip gemaak van dit Kleinmond t aansluiting - stop/go, ek vermoed dit gaan nog lank wees voor dit reg is
  10. dual

    Morning ride

    https://dualadventurebiking.blogspot.com/2023/09/morning-outride.html
  11. dual

    Seweweekspoort

    Ry Saterdag oggend Seweweekspoort toe Ry gewoonlik die groen roete vanaf Montagu oor Oubergpas na Ladismith toe Mapsource het die pers roete voorgestel, nog nie so om gery nie, ken iemand die pad en is hy rybaar, ons is seker na aan toppies en van die groep wil nie meer te tegnies ry nie, moet...
  12. dual

    Morning ride - Back yard

    https://dualadventurebiking.blogspot.com/2023/08/saturday-morning-ride.html
  13. dual

    Barrydale milkshake run - 400 km

    Did RR on my blog - https://dualadventurebiking.blogspot.com/2023/07/barrydale-milkshake-run.html
  14. dual

    Gysmanshoekpas

    Gysmanshoekpas, al 'n paar keer met motorfiets oor hom gery Gister besluit om my ouers die pas te gaan wys, met die kar Op pad Suurbraak toe, baie water teen die berg af Naby Grootvadersbos Duiwenhoksrivier, baie water oral, oor die brug party plekke loop hy oor Afdraai...
  15. dual

    Sewe passe, Knysna na George

    Die afgelope naweek die sewe passe pad tussen Knysna en George gaan ry Oorgeslaap by Rheenendal Altyd 'n lekker trip om te doen Sleeping beaty, Riversdale Worsbroodjies op die stoep Koeldrank by die stasie bar Gourits brue Ou pad Begin van sewe passe, Knysna kant Oornag by Forest Edge...
  16. dual

    Augrabies

    Dinsdag tot Vrydag Augrabies toe gery van Hermanus en terug, 4 dae, 2 170 km, 99 % teerpad Eerste keer dat ek dit sien en wat 'n belewenis Ongelooflik hoeveel water daar vloei, 1994 cumecs per sekonde - 1 994 000 liter per sekonde, amper te veel om in te neem en te verstaan Dag 1 Hermanus...
  17. dual

    R 364 - Botterkloofpas

    Ry volgende week Dinsdag tot Vrydag van Hermanus na Augrabies Op pad terug wil ek die R 364 ry waar Botterkloofpas op is Is die pad ook beskadig soos R 355 met laaste groot reën Nie lus vir sukkel nie
  18. dual

    Overberg trip

    Lus om 'n draai te gaan ry, maar ook nie Besluit toe om te gaan Kort 80 km uitry, fotos gaan soek Laat die kiekies die praatwerk doen
  19. dual

    Morning out

    Took a 150 km morning ride through the Overberg region, close to home A fantastic day out there Coming back home, I spotted some Southern right whales
  20. dual

    80 km - Canola "run"

    Vandag my eie Canola "run" gaan ry Dit was koud op die fiets, ek was bly oor heated grips vandag
Top