Dit gaan jou nie baat on n saak van roekeloos/nalatige bestuur te maak nie.
Dit sal nooit in die hof kom nie, sal al by Senior Staatsaanklaer ge- NOLLE PROSEQUE word.
Gebruik jou versekering, dit is waarvoor jy dit het. Dit is hulle plig om jou bybetaling terug te kry.
Vra my, my R2500...