op ligter noot....
na trippie eenkeer vind ek die speedo is haywire - wys verkeerde "mileage"
spoed wys ook baie minder , jy begin mos "voel" watter spoed jy ry
alles probeer - maar kon nie die fout kry nie, volgende keer toe bilke in is vir Valve clearance vra ek hul om ook te kyk na speedo...