Ek weet dit is nou verewig na jou vraag maar ek wou maar net my ervaring van my DL1000 deel
Ek het my voorste vurke se preload afgedraai om meer grip voor te kry (in my opinie natuurlik) en toe begin my fiets lekker los voel na 160km/h met so los nekkie...
Die sagte preload het heerlik gewerk...