Lang naweek was aant te komme.....en siende dat ek n groentjie is en die kanaal roetes nou al vir n rukkie beloer het, het ek en madwife besluit die 24e Sept is ons groot dag.... :ricky: 8) Wel wel...wat n trip was dit nie....het hom begin op die 21ste en vanoggend elf uur terug by die...