Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. K

    BMW Long Sleeve Tees - orders READY !!!

    Hi maat hoekom so stil. Ek kan nie wag vir my hemde nie
  2. K

    2008 KTM 990S - R100 000.

    Ek moet se,  die bike is mooi op-gepas. As 'n 2dehandse KTM soek is dit die bike om te koop.
  3. K

    2008 KTM 990S - R100 000.

    Jy is seker bang jou vriende met die BM's gaan weg ry vir. Natuurlik as jy jou bike op die trailer  met die Datsun moet sleep....
  4. K

    BMW Long Sleeve Tees - orders READY !!!

    Hi ek hoop nie ek is te laat nie. 1 x 4XL SWART & 1 x WIT  asb Jou bank besonder hede ?
  5. K

    BMW R 1200 GS For sale

    LOL.....Kwaga likes this !
  6. K

    BMW R 1200 GS For sale

    Nou verstaan ek hoekom jy Rally Raid toe moet trailer, want anders loop jy en Alfie met horings rond....
  7. K

    BMW R 1200 GS For sale

    Nee my maat, dis net die KTM-Manne wat 'n trailer saam 'n bike koop, want hulle kan nie so ver ry nie.... Vra maar vir Chicco
  8. K

    BMW R 1200 GS For sale

    J-MO :  Moenie worry nie ek is in die nag gebore maar darem nie laasnag nie.. Ek weet ek is 'n aap maar ek is 'n ou AAP.
  9. K

    BMW R 1200 GS For sale

    LOL. Dit klink soos een van Tolle se stories......
  10. K

    BMW R 1200 GS For sale

    Ek is bang vir Datsun so ek koop maar eerder 'n ou Hilux......
  11. K

    NEW POST FOR ORDERS - BMW Long Sleeve Shirts

    Laat weet wanneer en waar ons dit kan kry. Dankie
  12. K

    BMW R 1200 GS For sale

    Chicco is 'n goeie ou, moet dit asb nie teen hom die feit dat hy KTM ry nie... Hy sal nog swaai ....
  13. K

    BMW R 1200 GS For sale

    Dis jou storie....en nie 'n baie goeie een nie. Bike is gister verkoop. Hallo BMW Adventure !
  14. K

    BMW R 1200 GS For sale

    Jammer oubaas se honne, terwyl jy wil sin maak is die Bike verkoop.
  15. K

    NEW POST FOR ORDERS - BMW Long Sleeve Shirts

    Laaste opsie  asb (BMW  Kleure) 1 Wit en 1 Swart 4XL
  16. K

    BMW R 1200 GS For sale

    Stadig ?? Maar lig op petrol  ........
  17. K

    BMW R 1200 GS For sale

    Dankie maat !
  18. K

    BMW R 1200 GS For sale

    2007 BMW R 1200 GS  (silver) 15 000 KM BMW Topbox & Paniers Service book New Tyres ( 3000 km ) 1 OWNER. Vaal Triangle R 120 000.00 Jammer Honne hy is gister verkoop !
  19. K

    Terug oppie brug

    Welkom,
  20. K

    Buyers rights when buying privately.

    Jy is reg, net dit wat jy saai gaan jy maai.
Top