Bliksem Tom. Die thread van jou het my ’n paar laat nagte besig gehou. Dit lees soos ‘n spanningsverhaal, gaan Tom ‘n kontrak kry, gaan sy rug hou, gaan hy die girl kry? Soveel deursettingsvermoë, hardwerkendheid, werksetiek en omgee vir ander verdien net hope respek. Staan sterk en ek glo almal...