Hallo Honne
Ek het verlof vir twee weke en het besluit om n draai te gaan ry. Daar was nie regtig n roete beplan nie, maar ry wil ek ry. Ek sou alleen moes ry, alhoewel dit nie dit nie is hoe ek dit verkies nie, maar wat moet n ou doen. ???
Ek trek toe Dinsdag oggend so 7:30 in Somerset Wes...