Het vandag bietjie op gumtree na bike pryse gekyk, en al wat ek wil weet is, wat rook die mense????????????????
Miskien is ek upset oor my bakkie se diff gisteraand gegaan het, of miskien is dit oor ek onlangs ophou rook het, dat ek nie so goed oor die lewe voel nie, maar ek reken nog steeds 'n...