Baie geluk met die goeie “oes”. Dit is die resultaat van n boer wat weet hoe diep, hoe veel en waar om te plant!
Die reën is oppad, sterkte met die uitskot👍💪🏻
Ek het op takealot hierdie een gekoop en verlede week so paar aande op hom geslaap langs die Kunene, en hy het gehou.
Maar ek weeg boggerol🤣
EASYTAO Portable Camping Mat Inflatable Camping Mat with Pillow available to buy online at @TAKEALOT We offer fast, reliable delivery to your door...
Aangesien die uncle nou bietjie uitmaak van elektronika, watse “custom” veranderinge gaan gemaak word aan die Volvo?
Daai speedo/dash van die mini sal luuks lyk in die swart kar😜
Very busy! Got a video today of a lot of grain on the train tracks after a truck was not closed properly.
They are probably still busy picking it up with shovels!
Feite. Ek het nog maar min boere gesien wat kan plaas opbou. Meeste van hulle het dit weer later verkoop teen n wins.
Die een man, n suksesvolle boer, sê altyd hy het nog nooit geld gemaak met boer nie, maar met plase opbou en verkoop: baie!
That is not looking good at all😳
I hope they can make the cutoff. It would be interesting to know why the 15th of June:
Heat units?
Drought/heat during pollination?
Early frost?
Does that date also change with newer (faster) varieties?