Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. alwyn_gs

    Singles om Redstar Raceway

    Met die link na die "Where has your bike taken you today?" thread n paar aksie photies van Beam Productions...
  2. alwyn_gs

    BMW Motorcycle Club Pretoria - KZN Battlefields Trip 2019 – Photo Ride Report

    Van 2012 is die Battlefields op die Rides Calender en in 2018 steek Deon sy hand op vir die ene… dit vat nie veel om my rubber arm te draai nie en ons begin beplan… maar net om te besef daar moet eintlik n opvolg of vier wees! Die area het so baie “Battlefields” uit die verskillende era’s van...
  3. alwyn_gs

    Man en Vrou alleen in Bots. Botswana, Engelbrecht Edt 2018

    Na die Livingstone Lite 2014 het ek myself en Michelle belowe ons gaan Kukonje Island toe… die dat n eiland is op die Sau panne. Ry ±8km oor die panne om my die eiland uit te kom. Het so bietjie te veel verlof gehad in die middel van die jaar so ek en Michelle het op mid week trips gegaan.  En...
  4. alwyn_gs

    GS Trophy 2018 Montagu - Agteroppie Styl Deur Michelle

    GS Trophy 2018 -  Agteroppie Styl  Deur Michelle ( Michelle het by ons aangesluit na on Pre Trophey trip, ongelukkig moes se weer pillion... maar altyd lekker om saam jou beter helfde so avontuur aan te pak, en was ook deels haar verjaardag geskenk, dat ons bymekaar sal wees op haar...
  5. alwyn_gs

    Montagu Meander 2018 - 12 Day Pre GS Trophy Trip

    Na maande se beplanning en baie voorbereiding voor af, van Land Cruiser’s wat ‘n nuwe laaikas en vrieskas kry , 'n X5 wat nuwe bande kry, nuwe tente en opgradering van kamptoerusting, R1200GS’e wat gediens is, nuwe bande en nuwe persoonlike beskerming op ‘n ander – is die fietse op sleep...
  6. alwyn_gs

    Bietjie sand op n winter Dinsdag more

    Beplan so ietsie groot in Augustus, so bietjie beplanning nodig en natuurlik bietjie oefen... Gister saam Michelle n draai gaan ry, saaltyd en hoof fokus - sand. Net eers om gewoond te raak. Moet erken Michelle het redelik goed gedoen en sal volgende week dit n notch opvat. En was baie...
  7. alwyn_gs

    Personlike upgrades op my GSA

    Net so lysie van die personlike upgrades wat ek gedoen het op my GSA. Teen Januarie 2018 n donker BMW skerm, Motoradical Topbox en Panniers, Motoradical Bashplate en BMW Engine Protectors en lemmetjie groen light guard In die kajuit, USB powerpoint en Grip Up grips.
  8. alwyn_gs

    Looking for duffel bag

    Looking for duffel bag, 40-50l If someone has one they would like to sell? Thanks
  9. alwyn_gs

    X footpeg

    Opsoek na die RHS voorste footpeg asb? As iemand erens ene in n bin in die garage het. . . .
  10. alwyn_gs

    Loskop Rofty Overnighter

    Loskop Rofty Overnighter is een van die overnighters van die BMW Motorfiets Klub van Pretoria. Lekker Rofty ride na Loskop agter die rug... Daar is reelings getref om oor privaat grond te ry, dus maak dit so spesiale rit.  Ons lekker saam afgechop - maar dit was een van die lekkerste klub rides...
  11. alwyn_gs

    Laeveld toerisme 101

    Michelle het met die BMW Trophy in 2015 die Oranje Roete van Bavarian met die beste brandstof verbruik n naweek gewen by The Windmill Cottages... En toe maak ons ernstig plan om dit in 2017 af te sluit... Anyhows, n roete is beplan om al die besienswaardigehede op die westilik kant van die...
  12. alwyn_gs

    Decommission of MILITARY FUEL TANKER

    Baie sad, maar na 126 000km is die Military Fuel Tanker gedecommision... Na baie avonture saam liewe vriende en vroulief oor grense van Lesotho, Botswana, Mozambiek en Swaziland. Die versit van berge... veral die Drakensberg en Waterberge Was die tuig op ons Honeymoon tot die DKW in die stad...
  13. alwyn_gs

    Anzel se eerste langer rit

    By Bavarian om die koffie en muffins Saterdag more besluit ons ons gaan bietjie skoet. Anzel se eerste langer rit buite die stad van Pretoors, nog nie lank haar learners nie, so vir nou eers net die swart pad maar so vinnig n roete geplot terwyl ons braai Saterdag aand en ons het n halwe plan...
  14. alwyn_gs

    Verkenning met geen plan, toe n 6 brug, 2 dam hele dag op die fiets rit

    Deon laat weet ons gaan ry Saterdag, Vrydag aand laat, eers was ek nie keen nie, maar Michelle gaan ry bietjie. Deon het die een brug wat ons n idee het waar die is, Krokodil in Harties in aan die suide van die dam. En van daar is dit net ry en verken toe 6 verskillende brue met 2 damme... Die...
  15. alwyn_gs

    2 X's down, 1 to go... nuwe skoeter - X Moto!

    Had a dream, wanting a X Moto... Het n pragtige ene gekry... en die ou het hom onder ons gatte uit verkoop... storie vir n ander dag... Michelle het toe die ene op Gomboom opsespoor omtrent 2 weke na die eerste ene. hulle is so skaars soos hoender tande... My broer het hom gaan beloer in...
  16. alwyn_gs

    Kosmos saaltyd

    Net so op 'n Sondag more, bietjie saal tyd voor die Trophy, saam Michelle, Deon an Anzel - wat pasnaweek ook 'n bietjie gaan ry in Lesotho. Deur Irene se koppies bietjie enkelspoor maar nie veel fotos geneem nie.... dan die dienspad onder Eskom se drade en dan  langs die treinspoor Boschkop se...
  17. alwyn_gs

    Vredefort Koepel - vir shits and giggles

    Bietjie langer trip vir die dag, 538km, maar tog n rustige ride.... Teerpad uit Tarlton toe, van daar lekker grond pad snelwee, maar genoeg om n mens lekker op n mens se tone, of footpegs te hou. Dan Carltonville vir n brandstof stop vir die X, Parys en in die Koepel in vir n scenic rit.
  18. alwyn_gs

    Clutch vervang op die Military Fuel Tanker

    So na 110 000km se gebruik, is dit sulke tyd... clutch en drive shaft vervang word... Moet se dis nie rocket science nie, dis net baie werk! Met n Haynes manual, twee threads opgelees op Adv Rider en UK GSer, en bietjie common sense pak ons dit aan. Soos ons strip hou ons die boudjies en...
  19. alwyn_gs

    * sold* GS Enduro Helmet Tinted Visor

    Specially ordered it, fitted to the helmet and did a 800km solo trip around Marekele. Will take R750.00 Reason for selling - BMW sponsored a new Enduro Helmet
  20. alwyn_gs

    Solo om Marekele

    og altyd hoor n mens dat ouens om Marakele ry... en "daar is baie sand". Respekteer die sand monster en ons twee het n goeie verstand houding... weet nie wie het die verstand nie, en wie die houding nie... Die 18de Desember opgstaan, en terwyl ek sit en teug aan die oggend koffie, besluit ek...
Top