Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. C

    Woema Technical Weekend ( 22 & 23 June 2013) BOOK NOW!!

    It is not a forum for Afrikaans people only, it is a forum for people who converse in Afrikaans about bikes and everything else. There's a difference.
  2. C

    Biker hit Traffic cop on RH Shoulder of highway ??

    Confucius says: " Man who pisses against wind, is man with wet face..:
  3. C

    Roadtrip!! Wa is die Capies?(pics added)

    Alles reg van Colesberg tot by die huis? Hoe was Colesberg se steak Sa-aand? ;D
  4. C

    Cinam

    :laughing4: :laughing4: :laughing4: :laughing4:
  5. C

    Cinam

    Nee, regtig nie. Ek ken vir Manic goed. Toe ek verlede jaar wou registreer as 'n lid, was al die name wat ek wou vat al geneem. Toe raak ek gatvol en swaai Manic net om na Cinam. En dit werk toe. :thumleft: Verder was ek 20 jaar in die weermag en is nou al vir 'n klompie jaar besig met my 2de...
  6. C

    Woema,,,,,,,,, dit moes eerder BMW se tydskrif gewees het.

    Warm of koue Nesquick? :laughing4: :laughing4:
  7. C

    Woema,,,,,,,,, dit moes eerder BMW se tydskrif gewees het.

    :thumleft:  :thumleft: Die knippie sout gedeelte is baie waar. ;D :thumleft:
  8. C

    Woema,,,,,,,,, dit moes eerder BMW se tydskrif gewees het.

    :laughing4: :laughing4: Sorry Manic :thumleft:
  9. C

    Woema,,,,,,,,, dit moes eerder BMW se tydskrif gewees het.

    Baie dankie ;D ;D Lees darem al 'n jaar; post net nie baie nie.
  10. C

    Cinam

    Hallo daar. Ek is 'n wit meerderjarige middeljarige Afrikaanssprekende man. So ek verteenwoordig alles wat verkeerd is in ons land.  Ek ry ook bike, so 'n bietjie langer as 30 jaar. Is al sedert Augustus verlede jaar op die forum, maar lees net hoofsaaklik, tot gister toe... ;D ;D
  11. C

    Woema,,,,,,,,, dit moes eerder BMW se tydskrif gewees het.

    Jip. Kry deeltitelpunte vir elke post :thumleft:
  12. C

    Woema,,,,,,,,, dit moes eerder BMW se tydskrif gewees het.

    Skerp! :laughing4: :laughing4: Sê groete vir TCS :thumleft:
  13. C

    Woema,,,,,,,,, dit moes eerder BMW se tydskrif gewees het.

    Was elke dag op die bike van 19 Jul af. :thumleft: :thumleft:
  14. C

    Woema,,,,,,,,, dit moes eerder BMW se tydskrif gewees het.

    Ok so jy is een van die wat nie kan spel nie - troll het 2 "ll'e"...drol aan die ander kant het net een.
  15. C

    Woema,,,,,,,,, dit moes eerder BMW se tydskrif gewees het.

    Jip. Ek het lanklaas so 'n pot snot soos op hierdie thread gelees. Meeste lyk my is in elk geval keybord-slaners. Die sinvolle insette is minimaal en word dan in elk geval geignoreer deur die meeste idiote wat net kak opmerkings maak en aan verbale diarree ly. Woema is ten minste 'n Afrikaanse...
  16. C

    SOLD 2006 KTM 950 R Super Enduro. SOLD

    Jy weet jy wil hom he...
  17. C

    SOLD 2006 KTM 950 R Super Enduro. SOLD

    Ja, maar dis 'n mooi scooter...
  18. C

    SOLD 2006 KTM 950 R Super Enduro. SOLD

    Manic - miskien moet ons net na die bike gaan kyk...
Top