Sorry ouens, ek is werklik jammer oor die prys. Ek kon dit darem wangle om die digitale weergawe goedkoper te maak, maar ek kon niks doen oor die gedrukte tydskrif se prys nie.
As dit te duur vir jou is moet jy dit asseblief nie koop nie want die volgende uitgawe is klaar goedgekeur, maar hy...