Hi Almal
Nuut op die forum lees al 3 maande of so en besluit om aan te sluit baie nice lees stof op die forum. Ry al n paar jaar fiets maar het nou besluit om bietjie die stof pad aan te durf. Will net graag weet of daar ander lede is wat komentaar het oor die Super tenere van Yamaha, wat ek...