Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. E

    Sold Sold

    Hello Julle, hoop als gaan goed. Die handle bar sakkies is nog oor, en die lower back support. - Handle bar sakkie. Goeie kondisie - R500 - Lower back support. Goeie kondisie - Verniet My nommer - 0769700594 Eckardt Postnet vir jou rekeing.
  2. E

    Sold Verkoop (Sold)

    Goeie dag julle, hoop als gaan goed. Ek het touring bootse te koop, Dis in 'n goeie kondisie. Het glad nie die history op die bootse nie, weet nie hoe oud dit is of hoe baie dit gebruik was nie.
  3. E

    Sold Verkoop (Sold)

    Goeie dag julle, hoop als gaan goed. Die adventure boots is te koop aan die persson wat dit soek. Dit was gebruik, ek weet nie hoe gereeld nie. Sien fotos. Al die clips is nog in werkende toestand. Treknet aan en ry. Ek het ook die boots gewas.
  4. E

    Sold Sold

    Goeie Dag julle. Ek het 'n BMW Enduro helmet clear visor, dit lyk of hy al gebruik was. Ek het ook 'n BMW system 6 clear visor, hy is nog splinter nuut. BMW System 6 Visor. BMW Enduro Visor. My nommer is - 0769700594 Postnet vir jou rekening
  5. E

    Sold R1200GS Clear Screen verkoop

    Goeie dag almal, hoop als gaan goed met julle. Ek het 'n BMW R1200GS (Aircooled) Clear screen te koop. Ek het geen idee hoeveel keer hy al gebruik is nie of hoe lank hy op die bike was nie. Die screen is gebruik want mens kan die klein krap merkies sien toe die screen gewas was. Die screen is...
  6. E

    Sold BMW F800GS/650GS Clear screen verkoop

    Goeie dag almal, hoop als gaan goed met julle. Ek het 'n BMW F800GS/650GS clear screen te koop. Ek het geen idee hoeveel keer hy al gebruik is nie of hoe lank hy op die bike was nie. Die screen mag dalk 2 of 3 keer gewas gewees het voor hy vervang was met 'n hoër screen. Hy was op 'n 2009...
  7. E

    Sold Verkoop (Sold)

    Goeie dag almal, hoop als gaan goed met julle. Ek het 'n BMW R1200GS/GSA (Aircooled) Clear screen te koop.
  8. E

    Sold BMW R1200GSA Tinted Screen verkoop

    Goeie dag almal, hoop als gaan goed met julle. Ek het 'n BMW R1200GSA (Aircooled) Tinted screen te koop. Ek het geen idea hoeveel keer hy al gebruik is nie of hoe lank hy op die bike was nie. Ek kan wel sien dat die screen al gewas was want die ronde klein krap merkies kan mens sien as jy mooi...
  9. E

    Sold Verkoop BMW R1200GS/GSA Lower seat

    Goeie dag almal, hoop als gaan goed met julle. Ek het 'n BMW R1200GS/GSA (Aircooled) Lower seat te koop. Ek het geen idea hoeveel keer hy al gebruik is nie of hoe lank hy op die bike was nie, maar die seat is in 'n baie goeie kondisie. Dit was my Pa se BMW R1200GSA lower seat gewees, hy is...
  10. E

    Honda Nc750x DIY Exhaust Build

    Good day everyone. I would like to TIG weld my own exhaust, (from the engine to the slip-on) for my NC750X but I do not know what diameter the piping should be. I want to use Stainless steel. Has anyone done this before or is there some advise as to sizing for the piping? Thanks
  11. E

    KTM 1290 SAR 2up off road

    Goeie dag Julle, Ek wil uit vind of daar van julle is wat 2up off road doen met jou KTM 1290 SAR. Indien dit so is hoe compare dit teenoor die BMW 1200gs? Ek en die vrou het 'n Country Trax off road training gedoen by Jan du Toit so paar jaar terug maar op die BMW 1200gs. Die BMW se centre of...
  12. E

    KTM 1290 SAR off road 2 Up

    Goeie dag Julle, Ek wil uit vind of daar van julle is wat 2up off road doen met jou KTM 1290 SAR. Indien dit so is hoe compare dit teenoor die BMW 1200gs? Ek en die vrou het 'n Country Trax off road training gedoen by Jan du Toit so paar jaar terug maar op die BMW 1200gs. Die BMW se centre of...
  13. E

    Aftermarket exhaust for NC750x

    Good day everyone, hope you all are well. I am in the market for an aftermarket exhaust for my NC750x. I was looking at an Akra, but wow they are expensive. Is there anything local, Gauteng or in South Africa that you can recommend? Doesn't need to be so loud that you have to wear ear plugs...
  14. E

    Fork straighteners

    Good evening everyone, hope all is well. I would like to find out if there are people in Pretoria/Centurion that can straighten or help with a bent fork. It's net bent badly just a little. Regards Eckardt Sent from my SM-N9005 using Tapatalk
  15. E

    Shark helmet

    Dag sê almal. Ek is in die mark vir 'n Shark helmet, waar in Pretoria kan ek na hulle gaan kyk? Het op die internet gesoek maar kry nie 'n plek nie. Groete. Sent from my SM-P585 using Tapatalk
  16. E

    F800 S centre stand

    Good evening everyone. I have a F800 S and is looking for a centre stand for it. I know the centre stand also fits the F800 ST and the F800 R. Do you have one I can buy or know where I can buy one? Regards Sent from my SM-N9005 using Tapatalk
  17. E

    F800 gauge cluster perspex lenses

    Hello everyone, hope all is well. I have a a F800 and the other day I saw that the perspex lenses on my gauge cluster has what it looks like water marks on the outside. I cannot get that off. So I thought if it is possible to remove the face of the cluster and get someone to cut me some perspex...
  18. E

    BMW F800ST spares

    Good day everyone!! Hope you all are well. I Recently bought a F800S and want to put some ST spares on. Looking for a ST yoke and handle bar and a ST centre stand. If you know some one or want to get rid of some spares, please send me a pm. Thanks  :ricky: :ricky:   
  19. E

    Honda CBX 250 kilo's

    Hello mense, hoe gaan dit? Ek het 'n vraag, hoeveel kilo's kan mens op 'n Honda CBX 250 sit om elke dag 60km te ry? Sal mens 50 000 + kilo's op so bike kan sit?  :deal:
Top