Wat 'n mooi stukkie pad en pas in die Klein Karoo. Die pas lê tussen Calitzdorp en Van Wyksdorp. Ek het 'n plasie teen Van Wyksdorp en gebruik die pad baie met my motorfirts of bakkie. Ek was ook met Paas-naweek daar en het die pad wel met my bakkie 1x gebruik en 2 maal met my motorfiets.
Die...