Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. J

    Help asb - Bluetooth pairing tussen Scala rider en Garmin nuvi 310

    Ek sukkel om my garmin nuvi 310 met scala rider te pair met bluetooth, die selfone kon ek doen geen probleem nie, maar die nuvi se pairing code lyk my kan nie verander nie, of dit kan maar ek weet nie hoe nie. Die scala rider kan nie verander nie en is standaard 0000 waar die nuvi 1234 is. As...
  2. J

    Helmets wanted

    Jammer Goose ek is nuut op die site, sien nou eers my frofiel is nie reg opgestel nie. Sal dit nou doen. Amanda dankie ek sal nou gaan kyk. O ja, ek bly in die kaap.
  3. J

    Helmets wanted

    Ek soek 2 helmets XL en M verkieslik dieselfde kleur en maak. Moet nog al die "gear" bymekaar maak maar kom ons begin maar hier. Dankie J
  4. J

    Helmets wanted

    Soek twee helmets XL en M. Verkieslik dieselfde maak en kleur. Moet nog al die "gear" bymekaar maar kom ons begin maar by die begin.
  5. J

    Introduction

    Het my fieats gekry soek nou net goeie helmets vir my en my vrou. Sal so stadig als bymekaar maak.
  6. J

    2008 GS 1200 ADV

    Can anyone help please. I went to look at the 2008 GS 1200 ADV advertised on Gumtree today. Love to get some history on the bike, and the reason why I am asking the quetion here is that it has a wild dog paw sticker on the back of the top box. The ad ID on gumtree is 225711974. Thanks Jacques
  7. J

    Introduction

    Hi all, my name is Jacques looking at buying a 1200 GS ADV. A friend sugessted to browse around on this site.
Top