Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Flatout

    Bring It On introduces Brother In-Law to Gravel Travel

    Die arme Wayne en sy NCX!  Jy kon darem vir hom gladder paaie gekies het  :3some: But to quote Captain Haddock from Tintin, " All's well that ends well!"  :ricky:
  2. Flatout

    Môre, is dalk ‘n beter dag.

    Lekker Manne! Vêr te rof vir my maar altyd lekker om myself in te leef in ander se mallewales  :thumleft:
  3. Flatout

    Pop in for a cold beer or something light when you're in Riebeek area again!

    Dit was ek en my vrou so net na 10:00 Daar was niemand nie en ek het toe maar agter om die berg gery na die nuweplaas eetplek waar ’n paar bikers was. Reël vir ons een naweek daar ’n WD saamkoms of iets.
  4. Flatout

    12th CALEDON CANOLA RUN 8 SEP WITH JOEY EVANS AND OTHER LEGENDS

    I Will be there: 1.  DirtRebell 2.  Bring It On 3.  Kortbroek 4.  ultraflight 5.  Let's Ride 6.  Andy 660 7.  Gérrard 8.  Ri 9.  MickeyT 10.  JC 11. Coxwain 12. Xt Joe 13. Lommies 14. Kai 15. Rory B 16. :Liep 17. Buff 18. DrunkenDuncan 19. MacVenture 20. Dux 21. Dux junior 22. Flatout
  5. Flatout

    Around Lesotho in 4 Days

    Julle, en veral die passasiers, sien vir baie kans! Dankie vir jou moeite om dit met ons ander te deel, dit was nou sommer iets baie spesiaal.  :3some:
  6. Flatout

    WC BASH Gatskop ala Gatsrivier

    Lekker rit verslag Nimmo. Jy's ’n man wat altyd ’n tyd maak vir elke ding en dan kan jy nog bike ry ook!  :3some:
  7. Flatout

    Western Cape Bash 2018 Gatsrivier. Group report

    Foto's geneem tydens staptog verder in kloof op. Wilde beeste en Robin Brown
  8. Flatout

    Western Cape Bash 2018 Gatsrivier. Group report

    Die " grootwild " is agv die droogte glad nie skaam nie en almal staan nader vir iets om te eet of te drink. Volgens Manie Muis se linker oor het hy al ’n skermutseling of twee oorleef! Ek het amper vir hom ’n paar druppels Wiskey in sy beker gegooi uit meegevoel.
  9. Flatout

    Western Cape Bash 2018 Gatsrivier. Group report

    Foto's geneem oppad bash toe tot by my en Robin Brown se huis!
  10. Flatout

    Western Cape Bash 2018 Gatsrivier. Group report

    Blinkes en Operator drink iets wat hulle in vreemde tale laat filisofeer! :lol8:
  11. Flatout

    Western Cape Bash 2018 Gatsrivier. Group report

    Volgens al die vreemde balletjies in die lug, roep dié manne al geeste op!  :3some:
  12. Flatout

    Western Cape Bash 2018 Gatsrivier. Group report

    Saterdagaand se braai foto's.
  13. Flatout

    Western Cape Bash 2018 T-shirts

    1 x XL T-Shirt (Melange) 1 x Cap Dankie vir jou moeite  :)
  14. Flatout

    'n Groot Karoo draai: Dorsland in 'n dors land

    Mooi soos altyd!  :3some:
  15. Flatout

    Karoo-plooie, Die Burger en 'n Martin Bester Drive

    Baie mooi! Jy kan maar oor enige iets skryf en ons sal dit lees.  :3some:
  16. Flatout

    Canola Run 2017

    Na net oor die honderd kilometer op die lekkerste plaaspaaie is ons almal rasend van die honger en lyk ons soos Kommando-wurms in die kos ry.
  17. Flatout

    Canola Run 2017

    Ek was baie verbaas om een van my oud skoliere, Rudolf Krige, hier raak te loop. Dink hy was nog meer verbaas om my daar te sien.
  18. Flatout

    Canola Run 2017

    Terwyl baie se ego gekrenk is deur die stukke sand en modder, ry dié veertien jarige Yolanda haar plaasfiets lag-lag deur die roete. Sy't die dag voor die tyd gees gevang en besluit om ook te ry. Geen spesiale uitrusting, 100cc two-stroke padfietsie en sy laat ons ander skaam weg kyk. Met daai...
  19. Flatout

    Canola Run 2017

    Robin Brown, wat op 14 September 1945 die tweede wêreld oorlog net-net vrygespring het wen op 72 die prys vir die oudste deelnemer. Op die tweede foto kom hy teen die bult uit op sy African Twin.
  20. Flatout

    Canola Run 2017

    Johnny Bok en almal wat betrokke was met die reëlings, knap gedaan! Al ken ek julle glad nie was die effektiwiteit van die verloop en die gasvryheid aanvoelbaar. Ek ry saam met Andy hulle en moet die klankgrens breek net om by te bly oppad Caledon toe. Daar aan gekom is ek klaar asvaal van die...
Top