Rob, ek sien nie 'n motorfiets met 'n syspan in my toekoms nie. Lyk eintlik lekker, en die ouens wat doen klink opgewonde, maar ek gaan liewer los. 'n Vriend het Sani-pas gery met syne, maar ek is dalk nie so dapper nie.
Jan, 'n vriend het so 2 jaar terug sy Adventure geruil vir 'n DCT. Hy en...