Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. P

    Slow puncture

    Hi ouens Ek het 'n slow puncture op my GS se voorband. Na ondersoek blyk dit dat hy tussen die rim en die band lek, en feitlik reg rondom. Geen smileys op die rim nie. Enige idee waarom en hoe kry mens dit reg ?
  2. P

    Lawa Orange K 1300 S For Sale withdraw

    2010 Model - 10 000 km (10 000 km service done by BMW) Lawa Orange Electronically adjustable second-generation ESA II suspension and ASC Anti-Spin Control. ABS K & N Filters Remus slip on (original exhaust included) Speed control Side Paniers Touring screen (original included) New tyres...
  3. P

    Mita E 10 150/70/17

    Hi ouens Ek het 'n paar Mita E 10's Voor en Agterband te koop. Ek het hulle op my GS gehad, mar omdat ek baie min grondpad ryhet ek hulle met Anakees vervang. Ek het slegs een trip (grondpad) van 300km met hulle gedoen. Vir R 1000-00 is hulle joune. Kom haal self af in Waverley Pretoria Kontak...
  4. P

    Wie van julle ry nog iets anders behalwe DS bikes

    Enige ouens hier wat nog Superbikes, Super Tourers, HD's of iets anders ry behalwe jou DS bike. Hoe gereeld ry jy nog jou padfiets en wat het jy ? Ek het so paar maande terug weer 'n padfiets ook aangeskaf en ek moet se ek geniet beide ewe veel. Nou om die rytyd tussen die GS en KS te verdeel -...
  5. P

    Anakee 2 Uit voorraad ?

    Ek is dringend op soek na 'n Anakee 2 agterband v my GS. Klomp plekke gebel maar niemand het voorraad nie. Probleem is Mitchelin kan eers volgende maand lewer. Is hier dalk iemand wat weet of daar iewers 'n plek in Pretoria is wat dalk nog een beskikbaar het ?
  6. P

    Photoshoot

    Sommer 'n paar foto's van 'n vriend van my se dogter
  7. P

    Sabie naweek 6-9 Augustus 2011 Fotos en RR

    Dit is Saterdagoggend, die 6 de Augustus 05:00 toe ek wakker skrik. O ja ek moet klaarmaak ons gaan Sabie toe. Ons afspraak is om 07:00 by "The Rose" petrolstasie te ontmoet. Die beplanning was maar bietjie deurmekaar in die begin, aangesien ons soveel as moontlik ouens wou akkomodeer, die met...
  8. P

    Brekkie run en Photoshoot Old Bob 24 Julie 2011

    Kom ons toe 'n paar manne vanoggend 07:00 bymekaar by die Sasol Garage in Zambesi. So van die os op die jas- wie se idee was dit om so vroeg al te gaan ry ? Wie is nou lus om teen 06:00 op 'n Sondagoggend al op te staan  ;) 'n Paar ouens het kans gesien- Joss, Swanie, TC en Pieter het die koue...
  9. P

    Solo Sabie trippie verslag en foto's

    Pretoria na Sabie - Solo ry verslag naweek 2011-06-18 Vroeg Vrydag oggend om 05:45  val ek in die pad nadat ek reeds op die vakansiedag al my goedjies bymekaar gekry het. Die 1200 GS staan gelaai en reg vir opspring en ry. Donderdagaand die laaste kamera batterye, kopstuk batterye en I phone...
  10. P

    Foto's naweek 27-29 Mei 2011 Fouriesburg na Katse dam Lesotho

    Wat 'n lekker naweek. Ons is terug van 'n wonderlike naweek in die koue Lesotho. Ek gaan net foto's hier pos, Stephan sal 'n volledige verslaggie skryf. Al wat ek wil se is baie dankie vir Hentie vir al die reelings, die lekker kos en verblyf in Fouriesburg en al die ouens wat daar was. Om weer...
  11. P

    Some Hot Model Shots

    A few shots that I took over the past few months: 1. 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11
Top