Baie Dankie dat jy dit gedeel het!!!
Maak my lus om weer n bike te koop........ My vrou sal nooit ry nie maar dit wys jou net wat kan gedoen word!
Die inspirasie is daar om dieselfde met my gesin te doen!
Absoluut Befok!! :headbang: :hello2: :notworthy: