Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. P

    KTM 500 olie

    Weet julle, dis wat ek nie hou van die forum nie. n Mens vra n vraag inputs en idees van ander te kry om n beter idee te hê oor dit wat jy gevra het. Dan is daar die 1 of 2 ouens wat vir 1 of ander rede ALTYD sy idee en "kennis" op die ander in die groep, veral op die 1 wat die vraag gevra het...
  2. P

    KTM 500 olie

    Watse waarborg??? KTM gee nie n waarborg nie. Ek het spesifiek gevra oor dit sodat ek weet of ek self kan diens of nie. Baie teleurgesteld toe verkoopsman so n grin op sy gesig kry en sê: Nie waarborg nie, maar as iets groot met enjin of ratkas gebeur wat nie jou skuld is nie, kan ons hoor of...
  3. P

    KTM 500 olie

    Hier is hy.
  4. P

    KTM 500 olie

    Om n fiets te koop is die maklike deel. Dis die maintenance op die lange duur wat die geld kos. Dan moet ek net n bikeshop soek wat nie n fiets aan jou wil verkoop as jy net 4l olie wil koop nie. 1l olie op n slag werk nog duurder uit. Ek vra net, want as Helix sou werk, hkm nie goedkoper olie...
  5. P

    KTM 500 olie

    It does, but all KTM dealers tells you 10w60. I know it's a wet clutch and that the oil will also determain the lifespan slipping of it, but why will the Shell Helix not work? KTM wants me to almost buy a new bike instead of just a 5l oil ( the price for 4l oil at KTM daler is rediculous). I'm...
  6. P

    KTM 500 olie

    Naand. Ek het n KTM 500 EXCF 2023 model. Hy moet sy 1ste diens kry, so fiets is nog nuut. Ek verstaan dat hy 10W60 Vol sintetiese olie moet kry. My vraag is, sal Shell Helix Ultra 10W60 Carbon Neutral vol sinteties reg wees vir hom of nie?
  7. P

    For Sale Supere Tenere for sale

    My Super Tenere is up for sale again. 2013 model with about 48000km on the clock. Clean bike. R112000 Willie 0828238307
  8. P

    For Sale 2016 SUPER 10

    Sorry, finger trouble Myne is IN die mark Indien jy belangstel 0828238307
  9. P

    For Sale 2016 SUPER 10

    Pannas Myne is die mark.
  10. P

    Looking for Wind deflector and shock guard

    Van waar is jy? My nr 0828238307 As jy nie te haastig is nie kan ek jou help met n stel as jy sou wou.
  11. P

    Looking for Wind deflector and shock guard

    Ek het myne self gemaak van perspex.
  12. P

    SUZUKI DS 80

    Let me know if you are interested in another DS 80. My son has outgrown his.
  13. P

    FS Super Tenere

    Working conditions allow VERY little time for joy in the saddle. Very sad to let go, I must say.
  14. P

    FS Super Tenere

    Yes. Still available.
  15. P

    Wanted - Kaoko Throttle lock

    Whatsapp me on 0828238307.
  16. P

    FS Super Tenere

    Good day Super tenere for sale (reluctant sale) 2013 model with 47000 km on clock and few extras. I had it since 6000 km on clock. Clean bike. R120000 (talk to me) Willie 0828238307
  17. P

    Wanted - Kaoko Throttle lock

    Will 1 that was fitted on a 1200 GS fit the DR? PM me.
  18. P

    S10 front fork seals

    :thumleft:
  19. P

    S10 front fork seals

    Thanx. I'll sleep over it. Got the manual. Now just to decide, me or mechanic. :thumleft:
Top